DE VRIJEZEEPRIMARY SCHOOL

HOMEWORK POLICY - 2012

All learners are required to do homework every school day. Learning does not stop at the end of the school day. If no specific homework is set by educators on a particular day, learners should revise work done in class or prepare for examinations / tests.

Parents should take an interest in and supervise their children’s homework, but they should not do the homework for them.

Homework rules

  • All learners should have a homework book.
  • Learners should copy down their homework every day.
  • Learners should complete their homework every day.
  • Parents should check that homework is done and sign the homework book daily.

The following rules should apply during homework time:

  • A specific time should be set aside for doing homework.
  • Learners should have a peaceful, suitable place where they can do their homework.
  • Do not watch TV while doing homework.
  • No friends to visit during homework time.

Suggested minimum time learners should spend on homework every day:

Guideline:

  • Grade 4 - 40 MIN
  • Grade 5 - 50 MIN
  • Grade 6 - 60 MIN
  • Grade 7 - 70 MIN and more

Learners who have been absent should make every effort to catch up on work missed and hand in tasks on time.

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

Mrs M da Conceicao [Assessment Co-ord.]Mr H. van der Spuy [Principal]

We have read and agree to abide by the Homework Policy of De Vrije Zee Primary School.

…………………………………………………………………………………………………………………………

[Learner][Parent]

BELEIDE/HUISWERKBELEID/5 B4

LAERSKOOL DE VRIJE ZEE;

HUISWERK BELEID– 2012

Daar word van elke leerder verwag om elke skooldag huiswerk te doen. Leer hou nie op wanneer die skoolklok aan die einde van die dag lui nie. Indien daar geen spesifieke huiswerk op ‘n dag deur die opvoeder gegee word nie, moet leerders hersiening doen van werk wat in die klas behandel is of voorberei vir eksamens / toetse.

Ouers behoort belangstelling te toon in hul kinders se huiswerk en die huiswerk kontroleer, maar hulle moet geensins die werk vir hulle doen nie.

Huiswerk rëels

  • Alle leerders moet ‘n huiswerkboek hê.
  • Leerders moet elke dag hul huiswerk afskryf.
  • Leerders moet elke dag al hul huiswerk voltooi.
  • Ouers moet toesien dat die huiswerk gedoen is en die huiswerkboek teken.

Die volgende rëels geld gedurende huiswerktyd:

  • Huiswerk moet op ‘n vasgestelde tyd gedoen word.
  • Leerders behoort ‘n rustige plek te hê waar huiswerk gedoen kan word.
  • Moenie TV kyk terwyl huiswerk gedoen word nie.
  • Geen vriende of besoekers tydens huiswerktyd nie.

Voorgestelde minimum tyd wat leerders daagliks aan huiswerk moet spandeer:

Riglyn:

  • Graad 4 - 40 MIN
  • Graad 5 - 50 MIN
  • Graad 6 - 60 MIN
  • Graad 7 - 70 MIN en meer

Leerders wat afwesig was moet moeite doen om al die verlore werk in te haal en moet alle take betyds inlewer.

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

Mev. M da Conceicao [Assesserings-koörd.]Mnr. H. van der Spuy [Skoolhoof]

Ek het die huiswerkbeleid van Laerskool De Vrije Zee gelees en onderneem om my daarby neer te lê.

…………………………………………………………………………………………………………………………

[Leerder][Ouer]

BELEIDE/HUISWERKBELEID/5 B4