WESTERN CAPE YOUTH MUSIC FESTIVAL - 2018

For solo instrumentalists & singers

Artscape Theatre,Cape Town: Saturday 01 September 2018at 19:30

The 47thWestern Cape Youth Classical Music Festivalhosted by ARTSCAPE and theCAPE TOWNPHILHARMONIC ORCHESTRA will be held in the Artscape Theatre, Cape Town on Saturday, 01 September 2018. Young singers and solo instrumentalists are offered the opportunity of performing with the Cape Town Philharmonic Orchestra.

PLEASE TAKE CAREFUL NOTE OF THE FOLLOWING IMPORTANT INFORMATION:

Candidates should be bona fidefull-time music students during the year of participation. Theage restrictionis23 years for instrumentalists and 27 years for singers in the year of participation.

Candidates must be resident or studying in the Western Cape Province.

Auditions will take place on Tuesday,08May 2018at the Fismer Hall in Stellenboschand on Thursday, 10 May 2018 at Artscape Theatre in Cape Town. Please indicate at which centre you wish to be auditioned. Please note that candidates are required to attend auditions at own cost.

Candidates must arrange their own accompanists at auditions.

Successful candidates must perform the same work at the concert as played for the audition.

Instrumentalists are required to perform asingle movement of a concerto or concertante. Two-piano works are unfortunately not acceptable. Singers are required to perform a work for solo voice and orchestra (or an appropriate part thereof). Candidates are encouraged to choose works from the standard repertoire. The orchestra parts of chosen works should be easily obtainable – the Cape TownPhilharmonic Orchestra Librarian, Daniel Neal, can be contacted on telephone number (021)410 9880 or r advice and queries in this regard.

A maximum durationof about 15 minutes is recommended for the performance.

A very high concert standard of performance is essential.

Candidates must be available for all required rehearsals at ARTSCAPE (Orchestral Studio) in Cape Town from Tuesday, 28 August 2018 (times to be announced).

Complete the form fullyandneatly (please print), kindly ensure that your email address and telephone numbers are correct and return before or onFriday, 20April 2018, to:

Western CapeYouth Music Festival, ARTSCAPE, P O Box 4107, Cape Town, 8000

Fax: (021) 410 9845 / Enquiries: Debbie Damons, Tel: (021) 410 9915

______

WES-KAAPSE JEUG-MUSIEKFEES - 2018

Vir solo instrumentaliste & sangers

Kunstekaap Teater, Kaapstad : Saterdag01 September 2018 om 19:30

Die 47steWes-Kaapse Jeug Klassieke-musiekfees word op Saterdag 01 September 2018 deur KUNSTEKAAP en die KAAPSTADSE FILHARMONIESE ORKES aangebied. Jong sangers en instrumentaliste word die geleentheid gebied om saam met die Kaapstadse Filharmoniese Orkes op te tree.

LET ASSEBLIEF NOUKEURIG OP DIE VOLGENDE BELANGRIKE INFORMASIE:

Kandidate moetbona fide voltydse musiek studente wees in die jaar van deelname. Die ouderdomsperkis 23 jaar vir instrumentaliste en 27 jaar vir sangers in die jaar van deelname .

Kandidate moet in die Wes-Kaapse Provinsie woonagtig wees of studeer.

Oudisies vind plaas op Dinsdag , 08 Mei 2018bydie Fismersaal in Stellenbosch en by die Kunstekaap Teater in Kaapstad, op Donderdag 10 Mei2018. Dui asseblief aan in watter sentrum jy oudisies wil bywoon. Let asseblief daarop aan dat oudisies op eie onkoste bygewoon word.

Kandidate moet hul eie begeleier vir oudisies reël.

Gekeurde kandidate moet op die Musiekfees dieselfde werk uitvoer as vir die oudisie.

Instrumentaliste moet ʼn enkele beweging uit ʼn concerto of konsertwerk vir instrument en orkes uitvoer. Werke vir twee klaviere is ongelukkig nie aanvaarbaar nie. Sangers moet ʼn werk vir solostem en orkes, of toepaslike gedeelte daarvan uitvoer. Kandidate word aangemoedig om werke te kies waarvan orkespartiture maklik beskikbaar is. Vir advies of inligting in hierdie verband kan u die Bibliotekaris van die Kaapstadse Filharmoniese Orkes, Daniel Neal, skakel op telefoon nommer (021) 410 9880 of

ʼn Maksimum tydsduurvan 15 minute word aanbeveel vir die uitvoering.

ʼn Hoë professionele standaard van uitvoering word verlang.

Kandidate moet vir alle aanvanklike repetisies by die KUNSTEKAAP TEATER beskikbaar wees vanaf Dinsdag 28 Augustus 2018 (tye sal aangekondig word).

Voltooi asseblief die vorm volledig en netjies (drukskrif asseblief), maak asseblief seker dat u telefoonnommers en eposadres korrek is, en stuur dit voor of opVrydag, 20 April 2018, aan:

Wes-Kaapse Jeugmusiekfees, KUNSTEKAAP, Posbus 4107, Kaapstad, 8000

Faks: (021) 410 9845 / Navrae: Debbie Damons, Tel: (021) 410 9915

WESTERN CAPE YOUTH MUSIC FESTIVAL / WES-KAAPSE JEUG-MUSIEKFEES 2018

Surname/ Van: ______ First Name / Voornaam: ______

Address / Adres: ______

______

______Postal Code / Poskode: ______

Date of Birth / Geboortedatum: ______

Telephone number / Telefoon nommer: _______

Email address/ Epos- adres: ______

Name & tel. no. of music teacher / school / university etc. / Naam & tel. no. van onderwyser / skool / universiteit ens:

______

Indicate preferred Audition Centre / Dui Oudisiesentrum aan:CAPE TOWN or / of STELLENBOSCH

KAAPSTAD

______

ACCURATE DETAILS OF THE WORK TO BE PERFORMED

AKURATE BESONDERHEDE VAN DIE WERK WAT OPGEVOER GAAN WORD

Composer / Komponis: ______

Titleof the work / Naam van die werk: ______

Opus No.: ______Key/ Toonaard: ______

Instrument / or voice type/of stemtipe: ______

Movement numberof the concerto if applicable / Beweging nommer van die concerto waar van toepasing: ______

Accurate time, in minutes, of the section to be performed /

Akuraat tydsduur, in minute, van die gedeelte wat opgevoer gaan word: ______

______

BRIEF BIOGRAPHY OF YOURSELF INCLUDING PREVIOUS PERFORMANCE EXPERIENCES/ AWARDS ETC.

KORT AGTERGROND VAN JOUSELF INSLUITEND VORIGE OPTREDES / TOEKENINGS ENS.

______

______

______

______
______

______

______

______

______

______

______

______